THE WAY LIGHT REMAINS

THE WAY LIGHT REMAINS

Nov 25, 2025

🌙 TUESDAY POEM — 25 November 2025

✍️ Riaan M. Odendaal

I no longer wait at windows.
But sometimes,
when the house is quiet
and the evening forgets to hurry,
I notice how light
finds its way back
to the places
where it once felt welcome.

It does not ask permission.
It does not apologise.
It simply arrives —
soft, steady,
knowing the room by heart.

And something in me recognises
that same quiet return:
not to a person,
not to a memory,
but to myself.

I am no longer searching
for who stayed
or who walked away.
I am learning instead
how light behaves
in a room that has healed.

It settles differently now —
not brighter,
just truer.

And perhaps that is the grace of it:
even after everything,
the light still knows my name…
and I no longer dim
when it speaks.

HOE LIG NOU VAL

✍️ Riaan M. Odendaal
Dinsdag · 25 November 2025

Daar was ’n tyd
toe ek myself klein gemaak het
om ander gemaklik te hou.
Daardie dae is weg.

Ek het weer geleer
hoe ’n kamer asemhaal
wanneer stilte nie meer iets wegsteek nie,
maar iets wys.

Ek soek nie meer
wie gebly het
of wie geloop het nie.
Ek leer eerder
hoe lig hom hou
in ’n vertrek wat genees het.

Dit lê anders nou —
soos iets wat nie terugkom nie,
maar tuiskom.

En in daardie rus
vind ek my eie naam terug —
nie as ’n fluister nie,
maar as ’n wete.

Ek het opgehou wag vir iemand
om my te sien.
Lig sien altyd eerste.

image

Ti piace questo post?

Offri un caffè a The Daily Verdict

Altro da The Daily Verdict

PrivacyTerminiRapporto