Random Wednesday – Isn’t That What Faith ...

Random Wednesday – Isn’t That What Faith Is?

Jul 02, 2025

✍️ By Riaan M. Odendaal | The Daily Verdict - 2 July 2025

Isn’t that what faith is?
Not the moment God speaks —
but the seasons He doesn’t.
Not the thunder, the voice, the sign —
but the silence you choose to stay in.

I’ve learned:
The absence of sound is not the absence of God.
It’s often a deeper presence —
one that refuses to shout
just to prove it exists.

Silence has weight.
It holds room for grief,
for patience,
for trust that’s outgrown explanation.

I no longer pray for clarity.
I pray for the courage to remain
when clarity doesn’t come.

Because maybe faith
is not what we know —
But what we still believe

when all knowing has failed.

Is dit nie juis wat geloof is nie?

✍️ Deur Riaan M. Odendaal | 2 Julie 2025

Is dit nie juis wat geloof is nie?
Nie die oomblik wanneer God praat nie —
maar die seisoene waarin Hy stil bly.
Nie die donderslag, die teken, die stem nie —
maar die stilte waarin jy kies om te bly.

Ek het geleer:
Die afwesigheid van klank is nie die afwesigheid van God nie.
Dis dikwels ’n dieper teenwoordigheid —
een wat weier om te skree
net om Homself te bewys.

Stilte dra gewig.
Dit maak plek vir rou,
vir geduld,
vir vertroue wat nie meer antwoorde nodig het nie.

Ek bid nie meer vir duidelikheid nie.
Ek bid vir die moed om te bly
wanneer duidelikheid nie kom nie.

Want dalk is geloof
nie wat ons weet nie —
maar dit wat in ons oorbly
wanneer alle sekerheid verdwyn het.

#TheDailyVerdict #WisdomByRiaan #RandomWednesday #IfTrue
#RiaanOdendaal #RiaanMOdendaal #FaithInTheSilence
#SpiritualStillness #CourageToStay #QuietConviction #BetweenHeavenAndNothing

image

Gefällt dir dieser Beitrag?

Kaufe The Daily Verdict einen Kaffee

Mehr von The Daily Verdict

DatenschutzNutzungsbedingungenMelden