TUESDAY 9 DECEMBER 2025
✍️ Riaan M. Odendaal
Die Merkies
Die blou lig
maak die kamer klein.
Lees.
Beantwoord?
Geen antwoord.
’n Boodskap ontvang,
maar nog nie
verwerk nie.
Die merkies
vertel die helfte
van die storie.
Laat die stilte oop —
’n bewys
dat liefde
nie ’n reaksie
verg nie.
Moenie jaag,
moenie ja
vanuit angs vra nie.
Hou net plek.
Laat asem.
Laat tyd
die res doen.
Nie luid nie,
net helder —
met die regte tyd.
The Tick Marks
The blue light
shrinks the room.
Read.
Reply?
No reply.
A message received,
but not yet
processed.
The tick marks
only tell
half the story.
Leave the silence open —
proof
that love
doesn’t need
a reaction.
Don’t rush,
don’t ask
from fear.
Just hold space.
Let breath.
Let time
do the rest.
Not loudly,
just clearly —
and in time.

