Відомості Slaapstories Vir Grootmense
Podcasting
Hey!
Ons verstaan dat nie almal die Patreon opsie kan bekostig nie, of jy wil bloot net nie opteken vir 'n subskripsie nie, maar jy wil steeds die potgooi ondersteun, is hierdie opsie vir jou.
*Hierdie opsie is net 'n eenmalige betalling van ondersteuning, so jy hoef nie bekommerd te wees dat dit elke maand uit jou rekening uit gaan verdwyn nie.*
Baie dankie vir jou ondersteuning, elke sent help ons om elke week 'n nuwe episode vry te stel.
Selfs as jy nie enige van die opsies verkies nie, kan jy ons steeds ondersteun deur jou vriende te vertel van die potgooi, of dit selfs net te "share" op jou sosiale media.
Нещодавні прихильники
