Über Corlia
Hello! Eks n komediant in Randburg wat in die dag skoolhou, en in my vrye tyd my grappies wat in my kop rondsweef met julle deel. Mense sê eks snaaks. My grootste vrees is dat my toekomstige man eendag snaakser is as ek.
Koop vir my n koffie, as jy lus het. Ek belowe dit sal nie met n Smeg ketel gemaak word nie. Eks te arm vir dit. Okay dankie. Dis al.
Koop vir my n koffie, as jy lus het. Ek belowe dit sal nie met n Smeg ketel gemaak word nie. Eks te arm vir dit. Okay dankie. Dis al.
Neueste Supporter
