About Juffrou Linky
Ons maak kwaliteit, Afrikaanse videos vir kinders.
Juffrou Linky en haar man, Retief van der Liefde vorm die hart van hierdie kanaal.
Ons is 'n mamma-en-pappa span, op 'n missie om Afrikaanse inhoud te skep wat met die beste in die Engelse mark kan meeding. Ons droom is om 'n nuwe generasie te inspireer met 'n liefde vir Afrikaans.
Juffrou Linky is ‘n regte Juffrou en het haar Meesters graad in onderwys deur die Universiteit van Essex (London) behaal.
Recent supporters
Posts
View all posts